• Stephan Joubert

God en die dood [video]


Stephan Joubert het die 27ste Junie gepreek tydens ons Ekerk Lewendig uitsending oor "God en die dood"
God en die dood

Ons nooi jou uit na ons Ekerk Lewendig Preek hierdie Sondag om 9:00. Stephan Joubert is aan die woord en sy tema vir die oggend is "God en die dood"