Skakel die krag aan [video]
top of page

Skakel die krag aan [video]


Ons nooi jou na ons Ekerk Lewendig Pinkster toe wat Sondag 5 Junie afskop. Ons tema vir hierdie Pinkster is “Van beurtkrag, tot Gees-krag.” Hierdie reeks skop af Sondag 5 Junie om 9:00 en gaan verder die week van Maandag, 6 Junie, tot Donderdag 9 Junie om 19:00 die weeksaande. Skakel gerus regstreeks in op ons webtuiste (www.ekerk.org), direk in ons toep, of op ons Facebook-, of Youtubekanaal.


Sondag 5 Junie 9:00 | Ken die krag van die Gees

Maandag 6 Junie 19:00 | Skakel die krag aan

Dinsdag 7 Junie 19:00 | Leef die krag van die Gees

Woensdag 8 Junie 19:00 | Van sug tot krag

Donderdag 9 Junie 19:00 | Krag wat vrug dra




bottom of page