Ruil om, ruil op! [video]
top of page

Ruil om, ruil op! [video]


Sondag oggend 14 Junie 2020 om 9:00 het Stephan Joubert met ons tydens ons Ekerk Lewendig Preek uitsending gesels oor "Ruil om, ruil op!" Ons kyk na die verhaal van Jakob en sien dat God lief is vir normale mense!

Jy kan ook saamkyk op ons Youtube kanaal waar jy na al ons ander boodskappe kan kyk:



bottom of page