Prediker 4-5: Herskrywer van ‘n hooplose storie [video]
top of page

Prediker 4-5: Herskrywer van ‘n hooplose storie [video]


Stephan Joubert preek die 11de Julie oor Prediker 4-5 en sy tema is "Herskrywer van ‘n hooplose storie"
Prediker 4-5: Herskrywer van ‘n hooplose storie

Ons nooi jou na 'n drie weke reis saam met Prediker: (Aan)gegryp deur God; herskepper van ‘n sinnelose lewe. Stephan Joubert gaan vir die volgende drie Sondae tydens ons Ekerk Lewendig Preek hierdie reeks met ons behartig. Hy staan stil 11de Julie by Prediker 4-5 en sy tema is "Herskrywer van ‘n hooplose storie"




bottom of page