• Stephan Joubert

Opgee is nie deel van God se woordeskat nie [video]


Jy is genooi na Sondag se Ekerk Lewendige Preek. Stephan Joubert is aan die woord tydens hierdie regstreekse uitsending en sy tema vir die oggend is: "Opgee is nie deel van God se woordeskat nie".