Openbaring herbesoek in Koronatyd. Deel 6 [video]
top of page

Openbaring herbesoek in Koronatyd. Deel 6 [video]


Stephan Joubert sluit Woensdagaand die Bybelskool reeks af “Openbaring herbesoek in Koronatyd” deur vrae te beantwoord wat vanuit die reeks ontstaan het. Skryf jou vraag in die “comments” gedeelte op ons Facebookbladsy en ons sien jou Woensdagaand.



bottom of page