Openbaring herbesoek in Koronatyd. Deel 3 [video]
top of page

Openbaring herbesoek in Koronatyd. Deel 3 [video]


Woensdag 6 Mei om 19:00 gesels Stephan Joubert met ons tydens ons Ekerk Lewendig Bybelskool oor “Openbaring herbesoek in Koronatyd.” Hierdie is die 3de deel in hierdie reeks. Ons gaan verder met die Bybelskool en begin by Openbaring 7.


Jy kan ook gerus hier saamkyk op ons Youtube kanaal:



bottom of page