Openbaring herbesoek in Koronatyd. Deel 2 [video]
top of page

Openbaring herbesoek in Koronatyd. Deel 2 [video]



Woensdag 29 April om 19:00 gesels Stephan Joubert met ons tydens ons Ekerk Lewendig Bybelskool oor “Openbaring herbesoek in Koronatyd.” Ons gaan verder met die Bybelskool en begin by Openbaring 5.


Jy kan ook saamkyk op ons Youtube kanaal. Jy kan ook "subscribe" op ons Youtube kanaal om in kennis gestel te word as ons videos oplaai.



bottom of page