• Stephan Joubert

Op pad na die kruis: Hoe Jesus gevolg moet word [video]


Ons gaan verder met ons Ekerk Lewendig Bybelreis deur die Lukasevangelie. Ons staan hierdie week stil by Lukas 10:38. Ons sien julle aanlyn.