top of page

Op die pad saam met Jesus: Ontdekkingsreise deur Lukas. Sessie 2 [video]



Ons reis verder met ons Ekerk Lewendig Bybelskool deur Lukas. Ons kyk Woensdag, 27 Oktober om 19:00 na Lukas 4 en kyk na wat dit is wat Jesus se roeping bepaal. Wat is dit waarmee Hy "moet" besig wees...




bottom of page