Op die pad saam met Jesus: Ontdekkingsreise deur Lukas. Sessie 1 [video]
top of page

Op die pad saam met Jesus: Ontdekkingsreise deur Lukas. Sessie 1 [video]


Ons nooi jou uit na ons laaste Ekerk Lewendig Bybelskool vir die jaar. Tydens hierdie reeks gaan ons tydens vier geleenthede reis deur die Lukasevangelie. Vir ons eerste sessie van die 20ste Oktober gaan Stephan Joubert vir ons 'n oorsig gee oor die evangelie. Jy is so welkom om saam te reis!




bottom of page