Oorvloed in ’n tyd van tekort. Reis deur Efesiërs. Deel 3 [video]
top of page
  • Writer's pictureekerk

Oorvloed in ’n tyd van tekort. Reis deur Efesiërs. Deel 3 [video]

prof Jan van der Watt

Kom reis verder saam waar prof Jan van der Watt ons reis gaan begelei deur die brief aan die Efesiërs. Die tema vir ons reis is "Oorvloed in 'n tyd van tekort". Ons reis verder en begin by Efesiërs 2:11-22. Almal is welkom.


Jy kan ook saamkyk op ons Youtube kanaal:



bottom of page