• ekerk

Ontmoet Jesus se Vader: 'n reis deur die Johannesevangelie. Deel 2 [video]


Kom kyk saam Woensdag aand die 7de Julie om 19:00 na die tweede gesprek tussen prof Jan van der Watt en Stephan Joubert in ons Ekerk Lewendig Bybelskool.