ekerkNov 11, 20201 min readOm reg te leef in die skadu van die dood [video]Sondag ooggend, 15 November om 9:00 is Stephan Joubert weer aan die woord. Hy gesels tydens ons Ekerk Lewendig Preek uitsending oor "Om reg te leef in die skadu van die dood". Sien ons jou daar?EKERK LEWENDIG•VIDEOPREKE•PREEK
Sondag ooggend, 15 November om 9:00 is Stephan Joubert weer aan die woord. Hy gesels tydens ons Ekerk Lewendig Preek uitsending oor "Om reg te leef in die skadu van die dood". Sien ons jou daar?