Om naby die Allerheilige te leef [video]
top of page

Om naby die Allerheilige te leef [video]


Sondag 13 September om 9:00 kuier ons weer saam met Stephan Joubert tydens ons Ekerk Lewendig Preek uitsending. Sy tema vir die oggend is "Om naby die Allerheilige te leef." Almal is welkom!
Om naby die Allerheilige te leef

Sondag 13 September om 9:00 kuier ons weer saam met Stephan Joubert tydens ons Ekerk Lewendig Preek uitsending. Sy tema vir die oggend is "Om naby die Allerheilige te leef." Almal is welkom!


Hier is twee maniere om saam regstreeks te kyk: (1) Kyk saam op Facebook hieronder:


(2) Jy kan ook saamkyk regstreeks op ons Youtube kanaal:



bottom of page