• Stephan Joubert

Om in die Heilige Gees vas te loop. Deel 2 [video]


Ons nooi jou na ons tweede deel van ons Ekerk Lewendig Bybelskool reeks oor die Heilige Gees. Stephan Joubert gaan tydens hierdie regstreekse geleenthede met ons gesels oor "Om in die Heilige Gees vas te loop." Sien julle Woensdag 11 Mei om 19:00.