top of page

Om God raak te sien in 2024 [video]


Kom kuier saam Sondag oggend rondom God se Woord. Ons staan stil by 'n wonderwerk van Jesus en vra hoe hierdie wonderwerk ons kan help om God beter raak te sien in 2024. Hoop om jou aanlyn te sien!



Comments


bottom of page