Nuwe lewe vir ou hande [video]
top of page

Nuwe lewe vir ou hande [video]


Kom kuier saam op Sondag oggend, 19 April 2020, tydens ons Ekerk Lewendige Preek uitsending. Stephan Joubert gaan met ons gesels oor “Nuwe lewe vir ou hande.”


Jy kan ook direk op ons Youtube kanaal kyk. "Subscribe" sommer ook dan word jy in kennis gestel sodra ons 'n nuwe preek opf Bybelskool laai.



bottom of page