- Jan van der Watt
'n Tweestryd: Ek vs. Myself [video]

Sondag oggend 11 Oktober het ons die voorreg dat prof Jan van der Watt ons Ekerk Lewendig Preek uitsending behartig. Sy tema vir die oggend is "'n Tweestryd: Ek vs. Myself." Moenie hierdie wonderlike geleentheid misloop nie!