- Jan van der Watt
'n Treurige somer kersfees? [video]

Ons nooi jou uit na ons Ekerk Lewendig Preek Sondag 6 Desember om 9:00. Prof Jan van der Watt is aan die woord tydens hierdie regstreekse uitsending en sy tema vir die oggend is " 'n Treurige somer kersfees?" Jy kan gerus saamkyk op ons Youtube kanaal of direk op ons Facebookbladsy.