• Stephan Joubert

'n Lewe wat hemel en aarde tot stilstand bring [video]


'n Lewe wat hemel en aarde tot stilstand bring

Ons nooi jou uit na 'n spesiale boodskap op Moedersdag. Stephan Joubert is aan die woord en sy tema vir die oggend is "'n Lewe wat hemel en aarde tot stilstand bring"