• Stephan Joubert

My lewe het Lig gekry, die regte soort! [video]


Eerskomende Sondag oggend is Stephan Joubert by ons Ekerk Lewendig Preek uitsending. Sy tema vir die oggend is “My lewe het Lig gekry, die regte soort!" Almal is so welkom!