• ekerk

My Leef-Storie: Mag ek myself voorstel? [video]


Welkom by die eerste episode van MY LEEF-STORIE. Jy wonder seker nou waaroor MY LEEF-STORIE gaan. Saam met ekerk gaan ons saam met 4 fenomenale vroue op ‘n reis. By hulle gaan ons leer oor hoe hulle elke dag op hul unieke manier Jesus sigbaar, voelbaar en verstaanbaar maak. Hulle gaan hul seer en hul vreugdes met ons deel. Ons gaan ontdek wat se lesse hulle al in die lewe geleer het. Saam gaan ons by hulle wysheid tap en deur hulle oë na die wêreld kyk. Welkom by ekerk se MY LEEF-STORIE.