My Leef-storie [episode 7] Hoe het ek gehelp? [video]
top of page
  • Writer's pictureekerk

My Leef-storie [episode 7] Hoe het ek gehelp? [video]


Om te help waar nood is klink altyd so oorweldigend. Maar om te help vra eintlik bitter min van jou. Deur net jouself beskikbaar te stel en bereidwillig te wees is ‘n groot stap. Ons leer by die dames dat mens kan help deur betrokke te wees by groot goed soos gemeenskapsprojekte maar dat ons in die klein goedjies vir ander groot verskille kan maak.



bottom of page