• ekerk

My Leef-Storie [Episode 5] My leef-styl [video]



As iemand by jou huis vandag moet instap, hoe sal hulle jou persoonlikheid opsom? Wat sal hulle raaksien en wat sal jou styl die beste beskryf? Hou jy van blommetjies en patrone? Is groot en bonde serpe jou styl? Of geniet jy die eenvoud in die lewe en verkies gemaklik bo “fancy”? Elkeen het ‘n persoonlike stempel wat ons afdruk… Ons kuier vandag om ‘n koppie koffie en leer meer van elkeen se styl….