My Leef-Storie [Episode 4] Hoe sien jy my geloof raak? [video]
top of page
  • Writer's pictureekerk

My Leef-Storie [Episode 4] Hoe sien jy my geloof raak? [video]



Hoe jy die Here ervaar en uitleef is ‘n baie persoonlike aspek van jou lewe. Elkeen van ons is uniek en so leef ons, ons geloof uniek uit. In die week se episode gesels die dames met ons oor hoe hulle oor geloof dink en hoe van hulle dit uitleef.



bottom of page