My Leef-Storie [Episode 3] Die soet en die suur [video]
top of page
  • Writer's pictureekerk

My Leef-Storie [Episode 3] Die soet en die suur [video]



Daar is goed in die lewe wat vir ons vreugde verskaf asook goed wat ons gespanne maak, dit is die soet en suur van die lewe. Die week gesels die dames met ons oor waar hulle hul vreugde vind, wat hulle gespanne maak, maar dan ook hoe hulle daardie spanning hanteer.



bottom of page