- Jan van der Watt
Moet tog net nie vergeet wie jy is nie! [video]

Ons nooi jou en jou gesin uit na ons Ekerk Lewendig Preek eerskomende Sondag, 24 Januarie om 9:00. Prof Jan van der Watt is aan die woord en sy tema vir die oggend is "Moet tog net nie vergeet wie jy is nie!" Almal is so welkom!