- ekerk
Liefde vir vandag [video]
deur prof Jan van der Watt
Kom kuier saam Sondag oggend op ons Facebook bladsy om 9:00 waar prof Jan van der Watt met ons gesels oor "Liefde vir vandag"
Jy kan ook saamkyk op ons Youtube kanaal. "Subscribe" om in kennis gestel te word as ons nuwe preke of Bybelskole oplaai.