• Stephan Joubert

Leer om te kyk soos Jesus [video]


Jy word genooi na ons Ekerk Lewendig Preek eerskomende Sondag 6 Februarie. Tydens hierdie uitsending gaan ons leer om te kyk soos Jesus. Almal is welkom!