• Stephan Joubert

Leef soos 'n Christen [video]


Sondag 1 November eindig ons kort reeks wat handel oor die eienskappe van 'n Christen. Stephan Joubert praat die oggend oor "leef soos 'n Christen." Moet nie hierdie geleentheid misloop nie!