Leef 2021 op Jesus se hakke [video]
top of page

Leef 2021 op Jesus se hakke [video]


Ons nooi jou en jou familie uit na ons eerste Ekerk Lewendig Preek uitsending vir 2021. Pierre Engelbrecht is aan die woord en sy tema is "Leef 2021 op Jesus se hakke". Almal is so welkom en ons hoop om jou daar te sien.





bottom of page