Kyk anders. Glo vars. [video]
top of page

Kyk anders. Glo vars. [video]


Sondag oggend 9:00 is Stephan Joubert aan die woord tydens ons Ekerk Lewendig Preek. Hy gaan gesels oor "Kyk anders. Glo vars. Almal is welkom!


Jy kan ook saamkyk hier op ons Youtube kanaal. "Subscribe" aan ons kanaal om in kennis gestel te word as ons weer 'n video oplaai.



bottom of page