• Pierre Engelbrecht

Kom leer by Jesus, die Hemelse leermeester [video]


Ons nooi jou uit na ons Ekerk Lewendig Preek eerskomende Sondag 20 Junie om 9:00. Pierre Engelbrecht gaan vanuit Johannes 5 en 14 kyk hoe en wat Jesus by Sy Vader geleer het. Sy tema vir die oggend is "Kom leer by Jesus, die Hemelse leermeester".