• Stephan Joubert

Ken en beleef God se jongste nuus, ken sy nuutste weerberig! [video]


Ons kuier saam Sondag oggend om 9:00 rondom God se Woord. Tydens hierdie Ekerk Lewendig Preek staan ons stil met die tema: "Ken en beleef God se jongste nuus, ken sy nuutste weerberig!" Sien ons jou daar?