• Jan van der Watt

Kan ons seker wees Jesus het regtig opgestaan? [video]


Kan ons seker wees Jesus het regtig opgestaan? [8 Aug 2021]

Sondag oggend om 9:00 is prof Jan van der Watt aan die woord tydens ons Ekerk Lewendig Preek. Sy tema vir die oggend is "Kan ons seker wees Jesus het regtig opgestaan?"