• Jan van der Watt

Kan 'n mens regtig jou vyand liefhê? [video]


Ons is regstreeks Sondag, 24 Julie om 9:00, tydens ons Ekerk Lewendig Preek. Ons staan stil by die vraag "Kan 'n mens regtig jou vyand liefhê?" Almal is welkom!