• Stephan Joubert

Jesus se rubicon [video]


Kom kuier saam Vrydag oggend, 10 April 2020, tydens ons Ekerk Lewendige Preek uitsending op Goeie Vrydag. Stephan Joubert gaan met ons gesels oor Jesus se rubicon.


"Like" ons Facebook bladsy en neem deel aan ons volgende Lewendige Byeenkoms.

"Subscribe" op ons Youtube kanaal om in kennis gestel te word as ons nuwe preke en Bybelskole laai, of gaan.