• Pierre Engelbrecht

Jesus moes, ek moet... [video]



Ons nooi jou uit na ons Ekerk Lewendig regstreekse uitsending Sondag oggend, 22 November om 9:00. Pierre Engelbrecht is aan die woord en hy gaan vanuit die Bybel kyk wat is vier goed wat Jesus ons vrae om te doen as Christene. Almal is so welkom!