• Stephan Joubert

Jesus loer ons nie af nie [video]



Kom kuier saam rondom God se Woord by ons Ekerk Lewendig Preek uitsending. Stephan Joubert se tema vir die oggend is “Jesus loer ons nie af nie.”. Almal is welkom!

Jy kan ook kyk na die opname op ons Youtube kanaal: