• Pierre Engelbrecht

Jesus het opgestaan! Nou wat? [video]


Ons Here het opgestaan! Wat nou? Kom kuier rondom God se Woord tydens ons Ekerk Lewendig Preek waar ons vra hoe kan die opstanding ons lewens as dissipels daagliks transformeer.