• Pierre Engelbrecht

"Jesus-en...": Hoe lyk afgewaterde Godsdiens [video]


Jy word genooi na ons Ekerk Lewendig Preek Sondag die 16de Oktober om 9:00. Tydens hierdie regstreekse uitsending kyk ons na hoe afgewaterde Godsdiens lyk en wat God se Woord sê die kern behoort te wees van ons Godsdiens.