Is jou strepie getrek? God se wil in die Bybel. Deel 4 [video]
top of page

Is jou strepie getrek? God se wil in die Bybel. Deel 4 [video]


Woensdag aand, 1 September om 19:00 sluit Stephan Joubert ons reeks af oor God se wil. Tydens hierdie Ekerk Lewendig Bybelskool staan hy stil by God se familiereëls en hoe dit ons help om oor God se wil te dink.




bottom of page