Is jou strepie getrek? God se wil in die Bybel. Deel 3 [video]
top of page

Is jou strepie getrek? God se wil in die Bybel. Deel 3 [video]


Stephan Joubert gaan verder in sy Ekerk Lewendig Bybelskool reeks oor God se wil in die Bybel.
Is jou strepie getrek? God se wil in die Bybel. Deel 3

In hierdie derde episode van ons Ekerk Lewendig Bybelskool reeks oor God se wil in die Bybel, kyk Stephan Joubert na vrye wil vs. die uitverkiesing en of ons kan sê "jou strepie is getrek". Skakel gerus in Woensdag 25 Augustus om 19:00.




bottom of page