• Jan van der Watt

Hoe weet ek wat God se wil vir my is? [video]


Het jy al gewonder wat is God se wil vir jou? Kom kuier Sondag oggend saam rondom God se Woord waar ons na hierdie vraag kyk. Almal is welkom!