• Jan van der Watt

Het ek regtig die Heilige Gees? Hoe weet ek dit? [video]


Prof Jan van der Watt preek tydens ons Ekerk Lewendig preek oor hoe ons kan weet of ons die Heilige Gees het.
Het ek regtig die Heilige Gees? Hoe weet ek dit?

Ons nooi jou na ons Ekerk Lewendig Preek op Sondag 5 September, 9:00. Prof Jan van der Watt is aan die woord en sy tema vir die regstreekse uitsending is "Het ek regtig die Heilige Gees? Hoe weet ek dit?" Jy is so welkom!