• Jan van der Watt

Here, ek wil, ek voel ek moet, maar...kan ek? [video]


Sondag 8 November is prof Jan van der Watt aan die woord tydens ons Ekerk Lewendig Preek uitsending. Sy tema vir die oggend is "Here, ek wil, ek voel ek moet, maar...kan ek?" Jy is so welkom!