top of page
Writer's pictureekerk

Gratis Digitale Learning Community 11 Junie 2020


Ekerk bied graag nog ’n gratis Digitale Learning Community aan op Donderdag 11 Junie 2020 Die nuwe werklikheid waarmee ons in Suid Afrika leef is die Korona-virus en hoe dit ons kerkwees, geloof, menswees, gesinslewe en ekonomie beïnvloed. Ons wil jou uitnooi na ’n  gratis digitale leergeleentheid waar ons na kenners gaan luister vanuit verskeie velde en waar ons op die vraag gaan fokus “Hoe deel ek met... nuwe werklikhede”.  Tema: Deel met… nuwe werklikhede  Plek: Aanlyn deur middel van video (jy het net ‘n internetkonneksie nodig waar jy saam gaan kyk op video na die regstreekse uitsending van die dag) Tyd: 10:00 – 12:30 Datums: 11 Junie 2020 Koste: Gratis Sprekers vir die oggend:

  • Prof Stephan Joubert (ekerk). "Nuwe realiteite vra tydlose wysheid en nuwe vaardighede ... en “guts”."

  • Dr Marinda van Niekerk (PEN AKSIE) en Louise en Meyer Conradie (Mosaiek). "Die Suid Afrikaanse realiteit: Armoede, hulp en tweede myle."  

  • Prof Piet Naude (Direkteur Bestuurskool: Universiteit van Stellenbosch). "Nuwe ekonomiese en godsdienstige horisonne = nuwe geleenthede."

  • Dr Johan Smith (VitaAmp) "Nuwe realiteite vir die jonger generasie; minder kopsere vir die ouer generasie."

  • David Kinnaman (Hoof van Barna Navorsing, VSA). "Ons is almal in dieselfde storm: New realities for the church and society"

Yorumlar


bottom of page