• Stephan Joubert

God stel Homself bekend: Immanuel [video]


Sondag oggend, 26 Desember om 9:00 is jy genooi na ons Ekerk Lewendig Preek uitsending. Ons tema vir hierdie geleentheid is "God stel Homself bekend: Immanuel."