top of page

God se wil is... [deel 2] [video]



Stephan Joubert gesels tydens ons Ekerk Lewendig Preek op 24 Mei 2020 verder oor "God se wil is...". Hy gee vir ons 5 familiereëls oor God se wil.

Indien jy die eerste episode gemis het, moenie bekommer nie, jy kan dit hier sien.

Jy kan ook al ons Ekerk Lewendig Preke sien op ons Youtube kanaal:



bottom of page